highlighted events

All Events • Adam Small Seminaarkamer • Anytime
There Goes Teacher
There Goes Teacher

04 Mar 19

Teacher, of meer spesifiek English …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Teacher, of meer spesifiek English Teacher - so lank was dit haar naam in Suid-Korea toe sy as `n wit, enkellopende, middeljarige Afrikaanse skrywer net te veel met haar manuskrip en uitgawes moes sukkel voordat sy besluit het: Genoeg! Sy trek Suid-Korea toe om daar te gaan Engels gee. Nie dat sy ge…
The Coroner`s Wife
The Coroner`s Wife

05 Mar 19

Presented by Dryad Press A selecti…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Presented by Dryad Press A selection of poems from Joan Hambidge`s more than 25 poetry collections, translated by established poets such as, Johann de Lange, Charl JF Cilliers, Jo Nel and Douglas Reid Skinner. Join Louise Viljoen in discussion with Joan the poet and Douglas translator, poet and ed…
Tweespoor En `n Skerfie Glas
Tweespoor En `n Skerfie Glas

02 Mar 19

Die invloed van traumatiese wereldg…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Die invloed van traumatiese wereldgebeure waaroor mense geen beheer gehad het nie, het Erika Murray-Theron gedryf om deur geslagsregisters en selfs haar ouma Issie se kookboeke te soek ten einde die vroue in haar famlie se lewens na te speur vir `n Skerfie glas, terwyl Helena Gunther in Tweespoor se…
Daggaboer en Pamina
Daggaboer en Pamina

08 Mar 19

Writing school presenter and renown…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Writing school presenter and renowned writer, Rachelle Greef, talks to two young writers about their journey to publication. Jean-Pierre de Kock`s moving novel Die daggaboer, is the story of a young man who chooses to live in a caravan rather than confront the truth: he gives up on his career, his g…
Slimfone Koop Nie Geluk Nie
Slimfone Koop Nie Geluk Nie

05 Mar 19

Aangebied deur CUM-Uitgewers Faceb…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur CUM-Uitgewers Faceb. WhatsApp, Instagram, Twitter, SnapChat ... Alles is op ons slimfoon beskikbaar om meer connected te wees. Waarom is daar dan meer eensame, depressiewe mense, wanfunksionele gesinne en slegter verhoudings as ooit tevore? Stephan Joubert en Johan Smith bespreek die…
Van Ver Na Hier
Van Ver Na Hier

02 Mar 19

Ryan Pedro, in gesprek met Ellen De…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Ryan Pedro, in gesprek met Ellen Deckwitz en Radna Fabias Moontlik gemaak deur die Kaapse Forum vir Neerlandistiek en SASNEV Die talentvolle digter Ryan Pedro gesels met drie jong en suksesvolle digters - Pieter Odendaal, skrywer van die bundel, Asof geen berge ooit hier gewoon het nie, Ellen Deck…
Kinnes, Melk en Vleis
Kinnes, Melk en Vleis

07 Mar 19

Twee akteurs, twee dramaturge, en t…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Twee akteurs, twee dramaturge, en twee gewilde toneelstukke wat verlede jaar by die Woordfees gedebuteer het. Lee-Ann van Rooi en Paul du Toit vra Chase Rhys (die novelle Kinnes) en Marina Albertyn (die drama Melk en vleis) onderskeidelik uit oor die oorspronklike dramas waarin hulle as akteurs asem…
Stof en dr*lle
Stof en dr*lle

09 Mar 19

Stof, Alettie van den Heever se hoo…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Stof, Alettie van den Heever se hoogaangeskrewe debuutroman, is toekomsfiksie vir vandag met `n aards-poetiese ontginning van `n beeldskone anderster Afrikaans. Twintig jaar na die Hardskip word die wat oor is in die Wes-Kaap, gelooi deur die groot honger na die oesmislukkings, deur die stof en die …
Karaktermoord
Karaktermoord

08 Mar 19

Aangebied deur Penguin Random House…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur Penguin Random House Vyftien jaar gelede ontmoet uitgewer Malan Sinclair `n enigmatiese, suksesvolle en beeldskone digter, Anna Neethling. Sy dompel sy lewe in `n maalkolk van destruktiewe passie. Wanneer Anna op `n dag langs sy motor vermoor gevind word, begin die poppe dans. Vera…
As Sy Weer Kom
As Sy Weer Kom

09 Mar 19

Iza het `n spookkind, iemand wat te…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Iza het `n spookkind, iemand wat telkens uit die maalkolk van haar siklus haar verskyning maak. Met verwysing na Hettie Smit se ikoniese Sy kom met die sekelmaan van 1947, is in As sy weer kom van Marlize Hobbs ook sprake van `n lyflike, bebloede belydingsroman, maar een vir lesbiese Generasie X`ers…
Opstokers en Fopdossers
Opstokers en Fopdossers

05 Mar 19

Aangebied deur Penguin Random House…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur Penguin Random House Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos `n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol. Sy stories en besinnings, Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse, versamel uit sy ?Woorde wat wip?-rubriek in Rapport, sal lesers met selfs die stroefste ha…
Saterdag vir Teatermakers
Saterdag vir Teatermakers

16 Feb 19

`n Blitskursus in ses periodes van …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Semi…

book info
`n Blitskursus in ses periodes van 50 minute elk. Eerste periode: Beplanning en produksiebestuur - Brechmari van Wyk Tweede periode: Konsep en teksontwikkeling ? Saartjie Botha Derde periode: Om `n akteur te wees en met `n akteur te werk - Lee-Ann van Rooi Vierde periode: Op die verhoog - Jason …
Rita Gilfillan
Rita Gilfillan

06 Mar 19

Aangebied deur Naledi In haar jong…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur Naledi In haar jongste en vierde bundel kortverhale, wanneer bloekoms dans, speel Rita Gilfillan met die krag van woorde - in die uitbeelding van erotiek, die onsebare in `n spookstorie, tragedies geverf op `n kleiner doek waar dit eerder oor die klein dinge van elke dag gaan; sugges…
Maya Fowler
Maya Fowler

04 Mar 19

Titel: TEBATSO GAAN SEE TOE Aangeb…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Titel: TEBATSO GAAN SEE TOE Aangebied deur Protea Boekhuis Dis die tagtigs. Daar`s troepe in Angola, Lady Di is die mode-ikoon van die dag, Geloftedag word nog met groot toewyding gevier. Tebatso, `n enkelma, hoor sy gaan vir die eerste keer see toe wanneer die Vrystaatse familie, wie se vier kind…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view