highlighted events

All Events • H S Luckhoff • Anytime
Die bul die wil nie
Die bul die wil nie

08 Mar 19 - 10 Mar 19

Deel van U S Woordfees 2019

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Chil…

book info
Deel van U S Woordfees 2019
Huishou @ U S Woordfees 2019
Huishou @ U S Woordfees 2019

02 Mar 19 - 07 Mar 19

`n Aardklop-produksie, ondersteun d…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
`n Aardklop-produksie, ondersteun deur KunsStig en NATi MET Nadia Valvekens en Cintaine Schutte TEKS Philip Rademeyer REGIE Nico Scheepers VERHOOGBESTUURDER Lara Hattingh VERVAARDIGER Cintaine Schutte in opdrag van die Aardklop Nasionale Kunstefees Twee wit vroue in Kaapstad wil `n swart kind aann…
Walk
Walk

01 Mar 19 - 05 Mar 19

Deel van U S Woordfees 2019

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Deel van U S Woordfees 2019
Oom Goltros van Verneukpan vertel...
Oom Goltros van Verneukpan vertel...

10 Mar 19

Oom Goltros is `n man wat `n storie…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Oom Goltros is `n man wat `n storie lekker kan aandik, maar hy oortuig jou sommer dat hy die "wit waarheid" praat, want hy sit immers "oppie bankie as outerling". Elias P. Nel se vertellings word afgewissel met liedjies waarvan oom Goltros sommige self "uitgedag" het. Die stories is reeds in drie ko…
Kansel
Kansel

01 Mar 19 - 04 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Black friday deal available Tiaan en San-Marie staan daar voor die kansel: die senuwees knaag, die trourok is spesiaal laat maak en die wittebrood klink eksoties. Op 30 moet `n pot `n deksel vind en dis tog wreed om `n ouma sonder kleinkinders te los. Die gaste het reeds opg…
Xhoulag
Xhoulag

08 Mar 19

Namakwalanders, soos die storievert…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Namakwalanders, soos die storieverteller Danneline Ramsden, lag nie net nie. Hulle xhoulag diep uit hul mae uit tot dit seer is. Die eenvrouvertoning van Komaggas se bekende woordkunstenaar sal jou vasgenael met al die saamlagstories uit haar grootwordwereld hou. Van kleurryke karakters soos haar oo…
Rooilug
Rooilug

06 Mar 19 - 09 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Die dorp was eers in die Wes-Kaap, maar nou`s dit innie Oos-Kaap. Nee, die regering het dit nie uitgeskuif na `n anner provinsie toe nie. Iemand het bloot die bordjie gevat en dit aan die anner kant van die draad gaan sit. Op die verhoog is net een ak…
Harry & Jackie: Tussen die bokse
Harry & Jackie: Tussen die bokse

01 Mar 19 - 03 Mar 19

Op die dag wat Harry en Jackie na h…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Come…

book info
Op die dag wat Harry en Jackie na hul nuwe huis moet trek, begin die nerwe dun skuur. Skielik is die duiwel los - en dit oor `n boks foto`s van hul lewe van sewe jaar saam. Jackie wil terstond skei en `n oorblufte Harry verstaan nie wat aangaan nie.
Ons is nie almal so nie
Ons is nie almal so nie

04 Mar 19 - 10 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Jeanne Goosen se gelyknamige roman het lankal ikoonstatus bereik. Daar`s Gertie en haar ma, Doris, en Uncle Tank en Mavis. Hulle is arm, maar hulle is menslik en trots. Dis die vroee vyftigerjare in Parow en apartheid steek sy vuil vingers oral in. …
Deurmekaar
Deurmekaar

02 Mar 19 - 10 Mar 19

Hierdie keer is dit reg as jy nie w…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Come…

book info
Hierdie keer is dit reg as jy nie weet wat aangaan nie... `n Off-beat draakstekery oor die kompleksiteite wat kom met vrouwees. Stereotipes, absurditeite en konflik in die vorm van `n vreemde sketskomedie. Verplaas, misplaas en net deurmekaar. Alles draai om `n mallemeul van baie beweeg en baie lag!…
Onweer
Onweer

05 Mar 19 - 09 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Black friday deal available Wat is die impak van seksuele mishandeling op slagoffers en op die gemeenskap? Dis die storie van `n jong Tammy Solomons, wat deur huislike omstandighede oorweldig word. Watter werklikhede word onder `n laag stilte begrawe? Dis vars bewegingsteater …


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view