highlighted events

All Events • Kyk N E T Endler • Anytime
Verdi se Requiem
Verdi se Requiem

09 Mar 19 - 10 Mar 19

Die Libertas-koor en -orkes bied ee…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die Libertas-koor en -orkes bied een van die bekendste en gewildste werke uit die religieuse musiek aan. Verdi se Requiem is `n monumentale werk vir koor, soliste en orkes. As die komponis se enigste grootskaalse werk wat nie vir die operaverhoog bedoel is nie, is die werk nogtans gelykwaardig aan s…
Charl du Plessis Trio: Speel Beethoven
Charl du Plessis Trio: Speel Beethoven

01 Mar 19

Die hoogaangeskrewe Charl du Plessi…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die hoogaangeskrewe Charl du Plessis Trio is pas vereer met `n tweede SAMA-toekenning as beste klassieke instrumentale opname-kunstenaars in Suid-Afrika. Die trio besoek weer eens die Woordfees, die keer met hul jongste bydrae: Speel Beethoven. Hierdie nuweling-produksie is `n samevatting van die be…
Indigo
Indigo

03 Mar 19

Since his first visit in October 20…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Since his first visit in October 2012, David Salleras has been collaborating on a project of concerts and recorded albums with Christopher Duigan. Salleras, from Barcelona, has attracted international attention through his fluency in a variety of musical styles. His innovative compositions, which in…
Olga Kern: prestige-klavieruitvoering
Olga Kern: prestige-klavieruitvoering

05 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Black friday deal available Die Russies-Amerikaanse pianis Olga Kern word tans erken as een van haar generasie se uitnemendste pianiste. Sy het in die kalklig gekom as die eerste vrouepianis in meer as 30 jaar om die goue medalje by die Van Cliburn Internasionale Klavierkompetis…
Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes
Universiteit Stellenbosch Simfonieorke…

02 Mar 19

Die Universiteit Stellenbosch se Si…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die Universiteit Stellenbosch se Simfonieorkes, onder leiding van die Israeli-Amerikaanse dirigent Daniel Boico, open die 2019 Woordfees met `n unieke versameling klanke en kulture. Die Spaanse saksofonis David Salleras, Suid-Afrikaanse pianis Christopher Duigan en slagwerkspeler Emilio Lorenzo (Mat…
Universiteitskoor Stellenbosch
Universiteitskoor Stellenbosch

07 Mar 19 - 08 Mar 19

Die US Koor, onder die leiding van …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die US Koor, onder die leiding van Andre van der Merwe, is een van die oudste en mees gevierde kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente uit `n verskeidenheid akademiese en kulturele omgewings, wat bydra tot die koor se energieke en begeesterde uitvoerings. In 2017 het die koor vir die vyfde agter…
Hulde aan Nellie du Toit
Hulde aan Nellie du Toit

03 Mar 19

Met `n sangloopbaan van bykans drie…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Met `n sangloopbaan van bykans drie dekades op al Suid-Afrika se belangrikste verhoe, sal Nellie du Toit altyd as een van ons voorste soprane onthou word, `n ware prima donna assoluta. Vandag gereken as een van die land se legendariese pedagoe, was sy onder meer die hoof van Sang aan die Musiekdepar…
Hemispheres - Choral Music from Africa and Sweden
Hemispheres - Choral Music from Africa…

09 Mar 19

Die Stellenbosch Universiteitskamer…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die Stellenbosch Universiteitskamerko. met dirigent Martin Berger, en die Lund Universiteitskoor uit Swede, onder leiding van Cecilia Martin-Lof, gee saam gestalte aan hierdie program van koormusiek uit twee halfrondes. Die konsert illustreer die ryk koortradisies van die twee lande, `n unieke klank…
Contrasts
Contrasts

08 Mar 19

Die Hongaarse klarinettis Laszlo Ku…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die Hongaarse klarinettis Laszlo Kuti is hoofspeler in die Munchense Filharmonie en een van die top- internasionale kunstenaars wat aan die 2019 Woordfees deelneem. Kuti is gereeld op die verhoog om kamermusiek uit te voer met die voorste plaaslike musici van die lande wat hy besoek. Die sublieme ti…
Wonderkinders
Wonderkinders

04 Mar 19

In samewerking met: Arts Capital, T…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
In samewerking met: Arts Capital, The Embassy of Spain, Consulate General of the Federal Republic of Germany Ses jong pianiste en een maestro, almal uitblinkers. Die ses wonderkinders, Qden Blaauw, (Suid Afrika), Bartek Kokot (Poland), Enrico Noel Czmorek (Hungary), Lissy Hermelink (Germany), Carla…
Blondes` Chopin Liszt
Blondes` Chopin Liszt

09 Mar 19

Twee Stellenbosse pianiste speel be…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Twee Stellenbosse pianiste speel bekende musiek van twee 19de-eeuse Paryse pianiste op twee vleuelklaviere. Die Blondes maak oudergewoonte vindingryke keurspele van uittreksels uit spesifieke komponiste se bekendste werke. Hulle is bekend daarvoor dat hulle klassieke musiek op `n ligte manier, en li…
Glorious Baroque
Glorious Baroque

04 Mar 19

Camerata Tinta Barocca (CTB), Suid-…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Camerata Tinta Barocca (CTB), Suid-Afrika se voorste barokorkes ? met drie internasionale soliste: Philipp Mathmann (manlike sopraan), Anna Fusek (blokfluit, barokviool) en Petra Marianowski (klavesimbel) - bied `n opwindende program met virtuose werke uit die 18de eeu aan. Mathmann het onlangs ges…
Mood Swings
Mood Swings

02 Mar 19

Renowned South African performers J…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Renowned South African performers Jolene McCleland (mezzo soprano) and Elna van der Merwe (pianist) present a recital portraying the kaleidoscope of roles and moods the mezzo soprano embodies on stage. The mezzo is asked to perform male roles (pants roles or "hosenrollen") depicting men in love, wom…
Two Pianists
Two Pianists

07 Mar 19

The internationally acclaimed piano…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
The internationally acclaimed piano duo, Nina Schumann and Luis Magalh?es, return to Woordfees in 2019. Known also through their boutique record label 2Pianists Records, Nina and Luis lecture at the Stellenbosch University Music Department and always bring the house down with their dazzling virtuosi…
Dark Side of the Flute
Dark Side of the Flute

05 Mar 19

In hierdie uitvoering verskyn die e…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
In hierdie uitvoering verskyn die eerste fluitis van die Kaapstadse Filharmonie, Gabriele von Durckheim, en pryswenner-pianis Luis Magalh?es saam in konsert om hul instrumente ten toon te stel. Weens `n ander stemming en kleiner omvang het die ouer fluit-repertorium, veral die van die tydperk voor 1…
Virtuose in Konsert/ Virtuosi in Concert
Virtuose in Konsert / Virtuosi in Con…

07 Mar 19

Die ATKV se nasionale kompetisies M…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die ATKV se nasionale kompetisies Muziq (instrumente) en Muziqanto (sang) bied `n konsert met van die beste van die jong Suid-Afrikaanse musiektalent aan. Die kombinasie van beide die vokale pryswenner, bariton, Bongani Kubheka en die instrumentale pryswenner, saksofoonspeler, Cameron Williams, belo…
U S Camerata
U S Camerata

06 Mar 19

Die Universiteit se eie Camerata - …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Music | Clas…

book info
Die Universiteit se eie Camerata - aan plaaslike konsertgangers bekend vir hul samewerking met internasionale kunstenaars soos Joshua Bell en Pinchas Zukerman - sal concerto`s van Mozart en Haydn begelei.Mozart se gewilde klarinetkonsert sal belig word deur die internasionaal bekende solis Laszlo Ku…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view